Bilingual children's book (age 2 and up)Tim can't fall asleep. His little wolf is missing! Perhaps he forgot him outside? Tim heads out all alone into the night – and unexpectedly encounters some friends… "Sleep Tight, Little Wolf" is a heart-warming bedtime story. It has been translated into more than 50 languages and is available as a bilingual edition in all conceivable combinations of languages. www.childrens-books-bilingual.comTweetalige kinderboek (vanaf 2 jaar)Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy wolfie is weg! Het hy hom miskien buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag - en vind onverwags geselskap...Lekker slaap, wolfie is 'n aandoenlike slaaptydstorie wat in meer as 50 tale vertaal is. As tweetalige uitgawe is dit in alle moontlike taalkombinasies verkrygbaar. www.childrens-books-bilingual.com
Trustpilot
1 week ago
1 day ago